Client Testimonials

  • I would like to thank you for assisting me on Saturday at such short notice. You are extremely kind and helpful. Please thank DoctorHurbertKraftt for helping me. I am pleased with the outcome and mention to him that I found a new friend in him. Please thank Neil for making me laugh despite being embarrassed most of the time. Samantha Bosman
  • Dr ligpasiëntemooi in. Absolute goeiediens. Personeelbaiebehulpsaam en vriendelik. Niks word afgejaagnie – Baiedankie. Carol de Swardt
  • Beslisgoeiediens! Hennie van Zyl
  • Baiegoedverwelkom. My kiestand is getreksonderenigepyn. Baiedankie Francis Burger
  • Welcoming environment and friendly staff with professional manner. Kids friendly environment too Tshepi& Calvin Lehodi
  • Friendly, Professional and specialist in their field with a passion to provide excellent service. Heidi Coetzee
  • Ek voel of ek nie genoeg woorde het om te se hoe baie dit beteken het nie, en ek wil graag he dat julle moet weet dit het 'n groot verskil in ons lewe gemaak. Dit was 'n baie groot "blessing". Baie, baie dankie. Karen Bareuther
  • Thank you so much to you and your staff members, I still can't stop smiling! Smile care is a perfect name for your practice! Phuti Maleka
  •  So very incredibly helpful. Donavan van Wyk
  • Smile care is awesome. Diens wat mens net  in die flieks van hoor. Sharlene van Rensburg
  •   Awesome Dentist. Great results! Christo
  • Dit was die heerlikste ondervinding in n lang tyd. Die manier hoe Angelique jou laat voel is “Royal”. Klein detail word gegee en laat mens goed voel. Dorathy King
  • Friendliest practice, greatest results, wonderful experience all-round. Who would have thought teeth-work could be enjoyable. Tracey Kalker
  • Great Dentist friendly service! Reatha Wagner
  • Baie dankie julle See you soon! Paul Bester
  • Smilecare service is the best, they were awesome on the day of my treatment. Keep up the excellent work Miss Prudence Xaba
  • Wat n aangename professionele ondervinding. Wel gedaan! Alda Wagener
  • Friendly Service Henry Brown
  • Altyd vriendelik en behulpsaam Jennifer Myburgh
  • The practice is very efficient and tidy, on spot and to the point Nehemiah Pietersen
  • Die beste Tandarts Luus
  • Daar is niks so mooi soos n mooi glimlag nie, Smilecare het dit vir my moontlik gemaak Tania Oelofse
  • I feel like I am not at the Dentist because the Dr and his wife are very professional and friendly Sufan Motloung
  • I like the service, it’s very professional and you always get the best out of the doctor (Kearney) and the stuff as a whole May God bless you all!!! Lesego Melato
  • The doctors are the best in the country. They are very passionate about what they do. They really go the extra mile to keep a clean white smile in your mouth Sifiso Makuleuie
  • The practice is very professional and my first impression was out of this world Impressed! C.M. Mthombeni
  • Die beste professionele vriendelikste diens altyd Hanri Hutten
  • Love the Smile care team- Professional service + I always leave with a smile Janice Cele
  • I like the Doctor (Kearney) Always explains the procedure – nice & short Momthendezo Mahlangu
  • Waar ons tande met lekkerkry klaarkry! Marius & Alwyn
  • Best place ever! Very professional & value for money Lynette Venter
  • Awesome practice! Very professional & efficient! Plus it wasn’t as bad as I thought it would be! Yay Boipelo Lekwane
  • Beste praktyk ooit! Altyd lekker hier Thea van der Merwe
  • Best Dental practice in Pretoria! Levi Doherty

 -----Original Message-----

Middag Dr Kearney & Angelique,

Ek wil julle graag van harte bedank dat julle ons gehelp het met Kevin se tandjies.
 
Soos julle weet, is iets soos 'n besoek aan die tandarts (en baie ander goed wat 'n mens as vanselfsprekend aanvaar met 'n 'normale' kind),  buitengewoon moeilik met 'n kindjie soos Kevin. In die verlede, was baie van ons ervaringe met dokters (en hospitale) nogal moeilik, en soms selfs traumaties!  Vir hierdie rede het ek nou al vir maande  sy tandarts besoek uitgestel. Ek het eenvoudig nie kans gesien daarvoor nie, so ek was baie dankbaar en verlig om te hoor dat die higienis kom ondersoek instel het by die skool. En toe nog die goeie nuus dat julle sou help met die res ook!!  
 
Ek kannie vir julle se hoe groot verligting dit was nie, en hoe ongelooflik baie ons dit waardeer nie. Dit sou ons moontlik 'n goeie maand gevat het net om dit te probeer motiveer by die mediese fonds, plus ure op die foon om te verduidelik hoekom hy narkose nodig het, ens. Met die prosedures self, het ons ook gewwonlik vreeslik baie uitdagings- deels as gevolg van sy beperkinge en deels omdat mediese personeel bloot oningelig of onsensitief is.
 
Ek was bietjie senuweeagtig voor die tyd, maar toe ek die dokters en verpleegsters ontmoet (en sien hoe klou Kevin aan Dr Kearney), was ek heeltemal gerusgestel. Die hele ervaring vandat ons by die dag-hospitaal ingestap het, tot ons daar weg is, was regtig spesiaal. Ons het werklik nog nooit so 'n positiewe, aangename ervaring gehad met dokters of hospitale nie. Almal het regtig uit hulle pad gegaan om dit so wonderlik te maak- dis nie net die groot goed nie, maar ook die klein goedjies wat so baie beteken het. Die naeltijes knip, die vriendelikheid, net alles. Dit spreek boekdele oor julle omgee, toewyding en professionaliteit. 
 
Ek voel of ek nie genoeg woorde het om te se hoe baie dit beteken het nie, en ek wil graag he dat julle moet weet dit het 'n groot verskil in ons lewe gemaak. Dit was 'n baie groot "blessing". Baie, baie dankie.
 
Groete, 
 Karen Bareuther
 

-----Original Message-----

Testimony

25th August 2016 is the day that brought so much happiness and made a difference in my life. I walked into Dr Kearney's practice with mixed emotions, anxiety and excitement about my dental make over. The friendly staff he has made me feel at ease and they also shared my excitement about the procedure I was about to do. I still remember his wife saying to me "You will be very happy once Dr is done". Tell you what, happy seems to be an understatement !

Dr Kearney started working on my teeth, I was very tense sitting on that chair thinking of the pain I was about to go through. 3 hours later I still had not experienced any pain nor discomfort. I was given a mirror and infront of me was a woman with a beautiful bright smile, a mirror was a true reflection of an awesome job Dr Kearney has just done. This brought tears to my eyes, I couldn't believe the woman in the mirror was me.My smile and confidence have been restored! Thank you so much to you and your staff members,I still can't stop smiling! Smile care is a perfect name for your practice!

Kind regards

Phuti

Sent from my iPhone

-----Original Message-----

Dear Willem

Thank you for taking such good care and attention in sorting out my teeth.
Best regards to you and your tem!

Andre

-----Original Message-----
Date: Tue, Dec 8, 2015 at 8:36 AM
Subject: Thanks

Morning Shirley
 
I just want to thank everyone who took their time to help me with the problem I had yesterday by filling and whitening my teeth I really appreciate everything you guys did for me you are the best guys, I will always come to you guys please continue doing the great work you are doing GOD Bless all of you guys.
 
Regards
James

 

-----Original Message-----
Date: 2015-01-29 7:40 GMT+02:00

Good Afternoon to you William and your loving Staff.

I humbly send my deepest appreciation for your returning to me my smile and dignity. And most of all I thank you and your staff for your friendly and loving service given to me.
It was an experience of superb service delivery unfortunately rare in this beautiful country of ours.
I don't know Dr. I am super excited not looking like a toothless alcoholic.
Thank you again for everything.

Menzi

 

-----Original Message-----
From: Betsie Bester
Date: 2014-05-17 7:40 GMT+02:00
Subject: Dankie

Liewe Smile Care span,
Dankie is so ñ klein woordjie in vergelyking wat julle vir my beteken het!!
Jul het soveel menslikheid en empatie met my gehad, glo my dis iets wat ek altyd sal onthou!! 
Dr Willem dankie dat jy my smile weer terug gegee het!! Dankie  dat jy my op my gemak gestel het....en dat ek vir geen oomblik bang was nie. 
Franscilla vir jou omgee, baie hulp, en mooi praat! 
Shirley dankie vir jou simpatieke-oor! Jy moes baie aanhoor :-) :-) 
Laaste maar defnitief nie die minste .....Angelique, want as dit nie vir jou was, het ek seker nooit daar uitgekom! Daardie  Dinsdag oggend toe ek Smile Care bel, en hierdie fantastiese mens die foon optel, en so mooi met my praat het ek geweet ek is in die beste hande!!

Baie Dankie Julle!!

Betsie
Ns Ek was 2 uur gister op die plaas......en het lekker in my eie bed in my man se arm wakker geword vanoggend :-) :-) :-) :-)

 

-----Original Message-----
From: Babs Botma
Date: 2014-05-13

Hi Shirley,

Jy het beslis die deurbraak van liefdevolle diens na ons deurgebring. Vandag sê almal vir my hoe mooi dit lyk en ek geniet al die aandag. Dit is en was niks seer nie en voel heeltemal natuurlik.Baie goeie werk is gedoen en ek gaan jul aanbeveel by almal.
Ek sal beslis inloer – sal bietjie besig wees moontlik hierdie jaar weer Oorsee. Was verlede jaar hierdie tyd vir ‘n maand in Amerika. Bly so mooi en liefdevol  hoor.

Baie groete,
Babs Botma

 

FINANCIAL MANAGER
Corporate Solutions
OpenEdge SA (Pty) Ltd

Thanks alot for the great service provided by you. I am very grateful. I am doing great now and planning on seeing you soon for more dental treatment. Once again I cannot thank you enough for the services provided by you.
 
Best regards
Delport Stevenson
 
 
 

-----Original Message-----
From: Isma Theron
Sent: 13 September 2012 10:44 AM
To: smilecare@iburst.co.za
Subject: Ella se tandjies

Goeie more aan die Smile care Span!

Ek wil net baie dankie se vir die woderlike werk wat Dr William met Ella se tandjies gedoen het! Julle was so vriendelik en profesioneel en die diens en resultate was FANTASTIES! EK heg vir julle n foto aan om Ella se nuwe tandjies te vergelyk, die verskil is onwerklik.

Weereens BAIE BAIE dankie!

Vriendelike groete
Isma

 

-----Original Message-----

From: Lindiwe Ndhlovu
Sent: 01 June 2011 13:45
To: smilecare@iburst.co.za
Subject: I owned my smile

Hi Shirley

I cannot stop looking at myself, everyone in the office is asking "You just disappear for an hour and come back with a million dollar smile, how did this happened?" I suspect you might be getting a lot of clients from my office.

I just want to thank you all, for your friendly service. You made me feel right at home and if it wasn't for this wonderful customer service I might have never done this. Dr William Kearney you are a miracle worker, a magician of note. I thank you and your assistant from the bottom of my heart for the smile that you gave me. Words can't express how I feel right now but Thank You a million times.

See you soon guys soon.

PS: "Shirley; my boyfriend is over the moon with the new look, I think he will propose!"

Kind Regards.
Lindiwe Ndhlovu

 

-----Original Message-----
From: van Jaarsveld, Annemarie
Sent: 03 November 2005 02:29 PM
To: smilecare@lantic.net
Subject: ALMAL BY SMILECARE...

GOEIEDAG AAN DR, KEARNEY EN DIE SMILECARE - SPAN,

WIL NET VIR JULLE LAAT WEET DAT EK NOGSTEEDS, NA AMPER 'N JAAR, MET ONGELOOF MY GLIMLAG BEKYK EN MYSELF MOET VERSEKER DAT DIT WERKLIK WAAR IS.

EK IS SO GELUKKIG EN ONDERVIND HOEGENAAMD NIE ENIGE PROBLEEM MET MY TANDE NIE. ELKE KEER AS EK LAG, IS JULLE IN MY GEDAGTES.

GROETE AAN JULLE EN EK SAL INLOER SODRA EK IN DAARDIE GEWESTE IS.

ANNMRI VAN JAARSVELD
‘N DANKBARE TERUGBLIK

 

As kind het ek baie mooi, wit, sterk tande gehad. Daar was gereeld tandarts besoeke, tandesorg ens.

Ongeveer 6 jaar gelede het ek geskok gekyk na ‘n mooi familie foto van ons gesin. My hele "smile" was dan ‘n ry vol geel tande! Ek het alles op die mark probeer om dit te verbeter, maar geel was hulle geel! My selfvertroue het ‘n groot knak gekry en aangesien ek met baie mense werk en koor afrig, het ek maar half binnemonds gepraat en gelag. Later het ek gemerk dat die emalje van my voorstand bo vanaf die tandvleis, plek-plek begin af kom. Dis herstel, maar was nog geel!Uiteindelik is ek verwys na "Smile Care Dental Centre", waar Dr. Willem Kearney my lewensredder was. Skaam het ek na die "before" foto gestaar, maar my verleentheid was vir hulle ‘n geleentheid! Na ‘n operasie om my tandvleise te herstel, het bleiking, afdrukke, ‘n tydelike gebit bo en uiteindelik die wonderlike eindresultaat gevolg. Een vir een is die tande op hul plek uitgedruk en siedaar! Glimlag kan ek weer! Die "after" foto was weer ek, met wit tande (aangepas by die natuurlike kleur en al)!Die vermoede bestaan dat kroniese medikasie dalk deel en oorsaak van die probleem kon wees. Baie dankie Dr. Willem Kearney en jou span, wat my gekneusde selfvertroue weer 'n hupstoot gegee het. Almal was baie professioneel en baie gemoedelik dwarsdeur my behandeling.Daarom sal ek enige persoon wat ‘n dergelike probleem of ander het, aanbeveel om dadelik kontak te maak met die "Smile Care Dental Centre" span, want hulle kán!!

Tevrede Smiler,
Fransie Louw

20/10/09

Dr WillemBaie dankie vir jou vriendelike diens. Ek waardeer die uitstaande werk wat jy vir my gedoen het opreg. Dankie vir alles wat jy gedoen het om my te help.

Groete Erna

Make a booking now

* Please fill all required form field, thanks!