Sorinja
Baie profesionele goeie diens, Dr Kearney het my tande so mooi gemaak, sorgvuldig. Amanda het my mond mooi skoongemaak en sy laat mens baie gemaklik voel en verduidelik alles baie mooi.

Dr Kearney Advanced Dentistry
Alternative No: 082 897 4155
Find us with Google Maps